Baie dankie aan Andrea, Andre, Yolandi en al julle personeel, julle het uitstekende en vriendelike diens gelewer met die oprig van ons Wendyhuis.

Ons sal verseker weer julle diens gebruik en julle aanbeveel by enige iemand wat ‘n Wendyhuis wil oprig.

Groetnis.

×

 

Hello!

Click one of our contacts below to chat on WhatsApp

× How can I help you?